Nuwe hoofstuk vir KKAF met aanstelling van Corné Botha
Botha en sy maatskappy, Jakhals Events, is reeds langer as tien jaar by die Eden Straatmylreeks betrokke as diensverskaffers.
Lees VerderBotha en sy maatskappy, Jakhals Events, is reeds langer as tien jaar by die Eden Straatmylreeks betrokke as diensverskaffers.
Lees VerderUiteindelik het Lazers egter hul kalmte behou en die wedstryd gewen om hul plek in die eindstryd te bespreek.
Hulle oorwinnings plaas hulle onder die streek se belowendste jong tennisspelers.
Hul aanvallende spel en soliede verdediging het gesorg vir ’n welverdiende sege.
Die Internasionale Toutrek-buitetoernooi vind van 14 tot 20 Mei 2026 by die TTV VIOS Bison-klub in Beltrum, Nederland plaas.
Die skoolgemeenskap wens hierdie spelers alle sterkte toe met hul voorbereiding en deelname.
Die plaaslike klub het nie net uitgeblink op die mat nie, maar ook ’n belangrike rol gespeel in die reël en aanbieding van die kampioenskappe.
Die A-span het egter die dag gesteel met ’n uitmuntende vertoning van hoë gehalte rugby.
Altesaam 19 skopboksers van die klub het aan die kampioenskappe deelgeneem en met trots hul klub en gemeenskap verteenwoordig.
Met konsekwente spel en sterk spanwerk het hulle hulself as gunstelinge vir die titel gevestig.