Sport

Verwey wen vleisreeks net!

Francois Verwey wat die Oudtshoorn Gholfklub se vleisreeks vanjaar gewen het. Verwey wen vleisreeks net! Francois Verwey het ná elf maande vir Paul Stroebel met slegs een punt ge­klop in…

Lees Verder

Oudtshoorn vereer 2016 se sportsterre

Oudtshoorn se Senior Sportman en Sport­vrou vir 2016 is onderderskeidelik die skopbokser Dawid Blom en die meesteratleet Toy Ungerer. Hul pryse is verlede Donderdagaand (24 November) tydens die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit…