Rheeder wen met telling van 38 punte
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se individuele stableford Saterdag is deur Llewellyn Rheeder met ’n telling van 38 punte gewen. Hein Victor (37) was tweede op ’n uittel gevolg deur…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Gholfklub se individuele stableford Saterdag is deur Llewellyn Rheeder met ’n telling van 38 punte gewen. Hein Victor (37) was tweede op ’n uittel gevolg deur…
Lees VerderDeur Ben du Preez DIE span van die All Blacks het Saterdag in ’n SWD Presidentsligawedstryd (Karoostreek) naelskraap met 19-20 teen Willowmore verloor. Die rustydtelling was 5-5. Albeid spanne het…
Vrydag, 7 April 2017 RUGBY SWD Presidentsliga • Spring Roses speel teen All Blacks op die Bridgton Sportgronde. Die B-spanne begin om 14:30 en die A-spanne om 16:00. Vir navrae…
Deur Ben du Preez Fienie Barnard van die Oudtshoorn Fiets-ryklub en haar Suid-Afrikaanse spanmaat, Dalene van der Leek, het Sondag (26 Maart) die negende plek in die vroue-afdeling van die…