Drie fietsryers van Oudtshoorn, Shanique Loggenberg (links), Benino Hans (tweede ry middel) en Morneal Esau (regs) is opgeneem in die Ascendis Health Akademie-ontwikkelingspan. Philo Verlaat, middel agter is reeds deel van die span. Links agter is Corné Bence, voorsitter van die Eden Fietsryfederasie en regs Corné Botha, ook van die Eden Fietsryfederasie. Die span word ontwikkel om op nasionale en internasionale vlakke deel te neem. Deur Ascendis Health Akademie kan hul ook studiebeurse bekom. Voor is Suveena Arries (links) en Beyaunté Goliath wat in die Eden Akademie-ontwikkelingspan opgeneem is.  Foto: Ben du Preez