Calitzdorp’s fossil termite nests over 300 000 years old
The researchers named the newly described type of trace fossil Columnanidus calitzdorpensis, recognising the town near which it was found.
Lees VerderThe researchers named the newly described type of trace fossil Columnanidus calitzdorpensis, recognising the town near which it was found.
Lees VerderMinder as die helfte van Oudtshoorn se geregistreerde kiesers het gestem. Die DA het die meeste setels verower, maar geen party het ’n volstrekte meerderheid in die nuwe raad nie.
Die makelaar het Bernard en Johannes spesiaal gelukgewens met hul uitstekende uitslag.
Die Hoorn verduidelik hoe die munisipale verkiesing werk en wat jy moet weet voordat jy gaan stem.
Al verskil hul lewenspaaie, is daar een ding waaroor hulle saamstem. Om só oud te word, is net genade van bo.
Sy wil dié tyd gebruik om verder te groei en ’n sterker grondslag vir die 2027-seisoen te bou.
Drie dae van hoop, gebed en ’n onvermoeide soektog het Dinsdagmiddag tot ’n hartseer einde gekom toe Sagaria “Saag” Jonker (85) en sy bruin Toyota Land Cruiser in die Olifantsrivier gevind is.
Vermeulen sê Van Wyk het ’n besondere vermoë gehad om mense gemaklik te laat voel.
Juis daardie ongekompliseerde lekkerkuier-gevoel is volgens hom deel van wat mense so sterk na die lied trek.
Only 20 Platinum Medals and three Grand Prix awards were presented.