Nuus

20 Sept is McD-dag

Agt jaar na Clive en Amelia Robinson besluit het Oudtshoorn moet ’n McDonald’s kry het baie water in die see geloop en jare se planne is in werking gestel.Die Robinsons…


A+++ vir Janien

Jonge Janien Müller, ’n leerder van Langenhoven Gimnasium se vier inskrywings vir die ConSpirito Forte, vir die finale rondte het almal A+++ behaal. Die tekeninge is onderskeidelik 95%, 97%, 98%…


TFASA kry die lughawe-kontrak

Die kontrak vir die bestuur en ontwikkeling van die Oudtshoorn-lughawe is aan TFASA (Test Flight Academy of South Africa) toegeken. Die kontrak met die munisipaliteit is op Woensdag 4 September…


Campher wéér raadslid

LEON Campher, wat ’n aantal maande gelede uit die Oudtshoorn-raad bedank het, is Dinsdag 3 September, weer as raads-lid ingesweer.Met sy bedanking destyds het sy party, Advieskantoor, vir Deandro Booysen,…


’n Fees om te onthou

Skrywers en besoekers wat die afgelope naweek aan die Prince Albert Leesfees deelgeneem het en vertonings bygewoon het, is dit eens dat vanjaar se fees een was om te onthou.Die…


Sierduifklub spog met geveerdes

DIE SWD Sierduifklub het op 31 Augustus ’n streeksopedag by Baron’s Palace gehou en gespog met hul pragtige en unieke duiwerasse. Die doel van die skou was om duiwerasse aan…


Oudtshoorn VLV ryg pryse in

Die Vroue Landbou Vereniging-tak van Oudtshoorn het die 94ste VLVK-kongres bygewoon wat op 15 en 16 Augustus deur Sirkel Tygerberg in Bellville aangebied is.Oudtshoorn se tak het vyf inskrywings na…


Regering van plaaslike eenheid nie in gedrang

Daar is verlede week berig dat ’n gesamentlike verklaring deur John Steenhuisen en Pieter Groenewald, die nasionale leiers van onderskeidelik die DA en VF+, uitgereik is waarin daar kommer uitgespreek…


Hallo Hannes

Die Hoorn het opwindende nuus. Hannes Visser, voormalige redakteur, skrywer en digter sluit vanaf 1 September 2024 by die span aan.Hannes is ’n bekende in die koerantwêreld, en sy video’s…