Nuus



Gielie braai homself in die rekordboeke

Ná twee rekordpogings, ure langs die kole en ’n lang wag vir die amptelike bewys, hang Gielie Basson se Guinness World Records-sertifikaat nou met trots by Zamani Grill in Calitzdorp.







Hemelruim bring woestyn-disko

Soos die son oor Oudtshoorn sak, sal die sportgronde met ’n uiteenlopende program van Afrikaanse rock en kontemporêre musiek in ’n opelug-konsertarena omskep word.