Lentebal ’n reusesukses vir Oudtshoorn Vaardigheidskool
Van die Gasvryheidstudie-leerders het met die voorbereiding van die kos gehelp en ook tydens die funksie bedien.
Lees VerderVan die Gasvryheidstudie-leerders het met die voorbereiding van die kos gehelp en ook tydens die funksie bedien.
Lees VerderGemeentes, skole en ander gemeenskapsgroepe word aangemoedig om deel te neem en die geleentheid te ondersteun.
Die inisiatief, wat in 2013 deur die voormalige NG Kerk De Rust-leraar, ds. Hennie van Loggerenberg begin is, fokus daarop om Bybels aan graad 7-leerders in die omgewing te skenk.
“Ons harte loop oor van dankbaarheid teenoor die gemeenskap,” het sy gesê.
During the outreach, volunteer doctors examined and treated 73 patients, while 71 patients received dental care – a record number for the outreach team.
The programme was intended to include extractions, cleanings, fillings and fissure sealants.
Die projek het by die park in Draaistraat begin, waar gras en onkruid met bossiekappers verwyder en struike gesnoei is.
In addition to receiving medical care, all patients were treated to hot soup, a hotdog and a cooldrink, and were given a blanket to help keep out the cold.
NG Kerk Oudtshoorn-Wes maak op Sondag 2 Augustus die kerk se deure vir die gemeenskap oop vir ’n lofprysingsaand, waar mense van alle ouderdomme uitgenooi word om saam die Here…
The APD also encourages residents to become members of the organisation.