Gemeenskap





Inwoners spring ook in

Oudtshoorn se uitvoerende burgemeester, Johan Allers het verlede jaar die “Ek help ook” inisiatief geloods, en mik om vennootskappe tussen die munisipaliteit privaatsektor en die gemeenskappe te versterk, en fokus…




Motorfietsrit vir liefdadigheid

Motorfietsryers van die Klein Karoo en die Tuinroete word genooi om Saterdag 21 Junie op te saal en Barrydale toe te ry ten bate van minderbevoorregtes. Elke motorfietsryer word gevra…


Eljada ontvang welkome skenking van ATKV

DIE ATKV-tak op Oudtshoorn het verlede Donderdag, 15 Mei, ’n skenking van R6 000 aan Eljada Nasorgsentrum vir volwassenes oorhandig. Volgens Suzette Basson, voorstitter van die plaaslike ATKV-tak het hulle…