Kom stap saam met die “Mal stapper”
Nicolaas Vlok, wat elke dag iewers heen stap en na homself as die Mal stapper verwys, daag mense van alle ouderdomme, maar veral bejaardes uit om op 24 Mei saam…
Lees VerderNicolaas Vlok, wat elke dag iewers heen stap en na homself as die Mal stapper verwys, daag mense van alle ouderdomme, maar veral bejaardes uit om op 24 Mei saam…
Lees VerderIn a step towards advancing disability inclusion, Disability Oudtshoorn (DO) and the Association for People with Disabilities (APD) solidified a long-term partnership during a meeting last week. Led by APD…
Vrydag 21 Maart 2025 is Wêreld Downsindroomdag. Met die dag in gedagte, het vier klasse van Eljada-Kairos Skool se senior kampus Dinsdagoggend ’n optog in Oudtshoorn gereël.Leerders, vergesel deur hul…
Ongeveer 300 geskenkpakke met voedsel en toiletware is Dinsdag, 4 Maart, aan Eljada-Kairos skool geskenk. Die skenking was deel van Meals on Wheels se Extreme Cycle4Hunger-projek wat jaarliks plaasvind. ’n…
Disability Oudtshoorn (DO) is ’n ondersteuningsgroep wat deur die Sielkunde Departement van die SA Nasionale Weermag gefasiliteer word. Hulle ontmoet maandeliks by die Oudtshoorn Siekeboeg (HCSC).DO het op Maandag 24…
Die personeel en leerders van Eljada-Kairos skool vir leerders met spesiale behoeftes het Dinsdag ’n aantal jarelange inwoners van Oudtshoorn bedank vir hulle betrokkenheid by – en ondersteuning van –…
Die Rotariërs se Beertjie-projek het vanjaar meer as 500 gebreide beertjies, poppe en diere opgelewer. Die afgelope maande het 35 vrouens hard gewerk om sagte speelgoed vir liefdadigheid te brei…
Die Oudtshoorn Rotariërs se krismisprojek skop weer vanjaar af, waar hul skoenbokse pragtig toedraai en versier met geskenke binne-in en aan minderbevoorregte voorskoolse kinders uitdeel.Verlede jaar het hul meer as…
As kankeroorwinnaar is Japie Coetzee sedert 2021 betrokke by die Irma Bruchi-huis in George waar kankerpasiënte tydens bestralingstydperke kan bly.Die huis maak voorsiening vir inwoning vir ’n periode van tot…
100 haweloses van Oudtshoorn is Dinsdag, 1 Oktober, deur EasyPay bederf toe elkeen van hulle ’n R500 koopbewys en ’n slimfoon ontvang het.Jerome Smith van EasyPay se tak in Oudtshoorn…