Eljada-Kairos bedank ondersteuners
Die personeel en leerders van Eljada-Kairos skool vir leerders met spesiale behoeftes het Dinsdag ’n aantal jarelange inwoners van Oudtshoorn bedank vir hulle betrokkenheid by – en ondersteuning van –…
Lees VerderDie personeel en leerders van Eljada-Kairos skool vir leerders met spesiale behoeftes het Dinsdag ’n aantal jarelange inwoners van Oudtshoorn bedank vir hulle betrokkenheid by – en ondersteuning van –…
Lees VerderDie Rotariërs se Beertjie-projek het vanjaar meer as 500 gebreide beertjies, poppe en diere opgelewer. Die afgelope maande het 35 vrouens hard gewerk om sagte speelgoed vir liefdadigheid te brei…
Die Oudtshoorn Rotariërs se krismisprojek skop weer vanjaar af, waar hul skoenbokse pragtig toedraai en versier met geskenke binne-in en aan minderbevoorregte voorskoolse kinders uitdeel.Verlede jaar het hul meer as…
As kankeroorwinnaar is Japie Coetzee sedert 2021 betrokke by die Irma Bruchi-huis in George waar kankerpasiënte tydens bestralingstydperke kan bly.Die huis maak voorsiening vir inwoning vir ’n periode van tot…
100 haweloses van Oudtshoorn is Dinsdag, 1 Oktober, deur EasyPay bederf toe elkeen van hulle ’n R500 koopbewys en ’n slimfoon ontvang het.Jerome Smith van EasyPay se tak in Oudtshoorn…
Eljada Nasorgsentrum vir volwassenes met gestremdhede kry hierdie week ’n dubblele geskenk. ’n Bedrag van R170 000 is Sondag 15 September deur die Nomads Gholfklub van die Suid-Kaap aan die…
FAMSA Karoo se nuwe bestuur is Dinsdag 18 September verkies. ’n Nuwe bestuursmodel met twee uitvoerende direkteure word sedert 1 Augustus deur FAMSA Karoo geïmplimenteer. Die bestuursmodel word vir ’n…
Eljada Nasorg vier vanjaar hul vyftigste bestaansjaar. Eljada bied versorging in ’n veilige omgewing aan 100 volwasse persone met intellektuele gestremdhede.Die dagsorgsentrum bied ook programme aan vir volwassenes wat nie…
Augustus is vrouemaand, met Vrouedag wat vanjaar op Donderdag 8 Augustus gevier word.Die Hoorn wou die week eer bring aan verskeie dames wat nie skroom om die voortou te neem,…