Menings


WhatsApp’s van lesers

• Ek wonder of die Woordvoerder van die Burgemeester vir ons ‘n vorderingsverslag oor die her-stel van gate in die strate kan voorsien asseblief.– Pieter. Terugvoer:Ek hanteer nie vordering van…


Briewe van lesers: 7 September 2023

Burgemeester systap vullisverwyderingstariewe Ek reageer graag op die Burgemeester se reaksie op die swartsak protes. Ongelukkig het mnr McPherson die verhoogde tariewe van vullisverwydering in die dorp gesystap en geswyg…



Briewe van lesers: 17 Augustus 2023

Verval van Oudtshoorn As boorling en oud-inwoner van die eertydse pragtige Oudtshoorn, is dit vir my hartseer om te aanskou hoe die dorp verval het die afgelope paar jaar. Die…


Briewe van lesers: 10 Augustus 2023

LP gaspryse word gereguleer, maar steeds word gebruikers uitgebuit Oudtshoorn is ‘n dorp waar navorsing aandui dat ’n groter deel van die inwoners lae middelklas tot arm is. Oudtshoorn gaan…




Briewe van lesers: 27 Julie 2023

My vrese word bewaarheid… Met ontvangs van munisipale rekening:Die omstrede heffing tov aantal toilette per woning is terug. Skok: Vanaf toilet 1 betaal ons nou R81 meer. As ’n woning…