WhatsApp’s van lesers: 20 Julie 2023
■ Die persoon wat die boodskap geplaas het oor mense wat kla oor die toestand van die sypaadjie voor hulle huise kla seker nie oor papiere nie, maar die sypaadjie…
Lees Verder■ Die persoon wat die boodskap geplaas het oor mense wat kla oor die toestand van die sypaadjie voor hulle huise kla seker nie oor papiere nie, maar die sypaadjie…
Lees VerderRosevalley Gemeenskap-aksiegroep korrespondensie Die bestuur en lede van die Rosevalley gemeenskap-aksiegroep bedank graag die burgemeester, Mnr Chris McPherson, die munispale bestuurder, Mnr Walter Hendricks, Mnr Jantjies (behuising), Mnr Llewellyn Coetzee…
Ons sê dankie Op 1 Januarie 1973 het ek as jong dokter by Drs Piet du Toit en Willem Roller aangesluit. Oudtshoorn se gemeenskap het ons jong gesin met ope…
Sakkies teer Die burgemeester staan met ’n glimlag en ’n sakkie teer in sy hande en poseer vir ’n foto in die dorpskoerante.Dit is om vir jou en my te…
■ Ek wonder wat deur die gedagtes van Raadslede gaan as hulle sien hoe die kosbare water in die Grobbelaarsrivier nutteloos wegvloei na die see, en dit terwyl ons dorp…
Stapgeleenthede “Ek is een van die baie wat langs die spoorlyn (langs Jonckies vervoer) stap, draf of fietsry.Groot was my teleurstelling toe dit toegespan word en ek het gewonder waar…
■ Die vinnigste manier om van beurtkrag ontslae te raak:- VERWYDER ALLE KRAGOPWEKKERS BY DIE HUISE VAN VAN DIE PRESIDENT EN AL SY MINISTERS. Dan sal hulle aan hul eie…
Bridgton winkelkompleksEk lees op facebook baie negatiewe kommentaar oor die besigheidskompleks langs die Bridgton kliniek. Daar word na die gebou verwys as ’n stoor, saal en ek weet nie wat…
Ons land val uitmekaar Ons land is besig om uitmekaar te val, tot niet te gaan.Ons kla onder mekaar by die werksplek, rond-om braaivleisvure en selfs by die Kerk, maar…
■ John Emmerich jy het die dorp reg op gesom, besoekers sê vir my Oudtshoorn lyk moeg. Ek stem saam. – Martin K.