WhatsApp van lesers: 15 Junie 2023

■ Die vinnigste manier om van beurtkrag ontslae te raak:- VERWYDER ALLE KRAGOPWEKKERS BY DIE HUISE VAN VAN DIE PRESIDENT EN AL SY MINISTERS. Dan sal hulle aan hul eie basse voel wat ons as gewone Burgers daagliks moet ervaar. Miskien laat dít hulle wakker skrik en besef dat daar ’n stop gesit moet word aan die vandalisme by oorlede Eskom. 
– Pieter