Saturnus Marching Band skitter by kompetisie
Die Saturnus-span het deurgaans met selfvertroue en toewyding opgetree en is uiteindelik as kampioene in die Seksie A Champion’s League-afdeling aangewys.
Lees VerderDie Saturnus-span het deurgaans met selfvertroue en toewyding opgetree en is uiteindelik as kampioene in die Seksie A Champion’s League-afdeling aangewys.
Lees VerderAlle oë was egter op die A-span gerig, waar die hoogtepunt van die dag gewag het.
Altesaam 183 ruiters het aan vanjaar se rit deelgeneem.
Vir Tornados het die boulers Raven Stuurman en Gurshwin die meeste beïndruk
Nicolien Janse van Rensburg, een van die uitblinkers in die Badgers se vrouespan, is genomineer in die kategorie Hollywoodbets Pro50-reeks Speler van die Seisoen.
Daar was geen halfeindstryde nie. Slegs die span wat boaan elke groep geëindig het, het na die eindstryd deurgedring.
Alaina se pad na provinsiale vlak is die resultaat van jare se harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die sport.
Die kampioenskappe het nie net topgehalte skopboksaksie opgelewer nie, maar ook bewys dat Oudtshoorn gereed is om groot sportgeleenthede met sukses aan te bied.
Volgens die unie sal die befondsing ’n betekenisvolle bydrae lewer om bestaande programme uit te brei en nuwe inisiatiewe te ontwikkel wat die spel op alle vlakke sal bevorder.
Bridgton RFC het Saterdag ‘n ware rugbydrama beleef toe die klub se B- en C-spanne teleurstellende nederlae uiteindelik deur hul A-span gered is.