Gimmies trots op Tameré se internasionale tennisdroom
Terwyl Tameré haar tasse pak vir hierdie opwindende internasionale avontuur, staan die hele skoolgemeenskap bankvas agter haar.
Lees VerderTerwyl Tameré haar tasse pak vir hierdie opwindende internasionale avontuur, staan die hele skoolgemeenskap bankvas agter haar.
Lees VerderVikings het egter hul ervaring in die beslissende oomblikke gewys en uiteindelik die eindstryd met 4-2 gewen om as kampioene gekroon te word.
Die klub het uitdagende tye beleef, maar ons het saamgestaan en aangehou werk.
Met hul oorwinning in die halfeindstryd is Dayla Boys FC as die kampioene van die Build It o. 17-beker 2026 gekroon.
Van die eerste afskop af was dit duidelik dat Oudtshoorn vasberade was om die maksimum punte voor hul tuisondersteuners te verower.
Crusaders het dapper teruggeveg, maar Bridgton het deurgaans beheer behou om ’n verdienstelike oorwinning te verseker.
Een van die mees mededingende wedstryde van die toernooi was die kragmeting tussen SWD A en Boland A, wat op ’n spannende 12-12 gelykopuitslag geëindig het.
Die plaaslike renjaers het egter ook hul deel van die glorie geniet. Divan Meyer van Oudtshoorn het uitstekende beheer en vaardigheid getoon om die Ninja Rods-klas vir deelnemers onder 16 jaar te wen.
Die wedstryd is gekenmerk deur intense mededinging en vasberadenheid van beide spanne.
Die feesprogram strek oor byna twee maande en sluit verskeie sportkodes in wat deelnemers van alle ouderdomme die geleentheid bied om hul talente ten toon te stel.