Oudtshoorn Toutrek Klub blink uit by SA Klubkampioenskappe
Altesaam agt spanne het die klub by die kampioenskappe verteenwoordig.
Lees VerderAltesaam agt spanne het die klub by die kampioenskappe verteenwoordig.
Lees VerderVir Creshano is dit nie net ’n eer om SWD te verteenwoordig nie, maar ook ’n waardevolle geleentheid om ervaring op nasionale vlak op te doen en verdere blootstelling aan hoëvlakrugby te kry.
In addition to the health and safety qualification, Roelfse further enhanced his professional credentials by successfully completing the Designated Safeguarding Officer Course presented by The Guardian.
Volgens betrokkenes by die liga het die openingswedstryde getoon dat die deelnemende klubs hard gewerk het om hul spelpeil en domino-tegnieke te verbeter.
Van die eerste fluitjie af het die All Blacks hul teenstanders onder druk geplaas met vinnige aanvalle, fisieke spel en gedissiplineerde verdediging.
Deelnemers uit verskillende gemeenskappe sal die kans kry om ervaring op te doen, nuwe vaardighede te ontwikkel en sportmangees uit te leef.
Sy het veral die klub geloof vir hul bereidwilligheid om “die ekstra myl” te stap om geleenthede vir Eljada se sportlui te skep.
SWD Cricket Services Manager Gary Moos expressed confidence in the new-look squad.
Skielik besef ek padel gaan nie net oor die bal rond slaan en hoop iets werk nie.
Die duo se prestasie is verder bekroon toe Zaina ook aangewys is as die perd met die beste kondisione-ring van die dag.