Besigheidskamer plaas fokus op gemeenskapsbetrokkenheid
Dr. André Hattingh van PCA het die gehoor toegespreek en meer vertel oor ’n komende projek wat in samewerking met die Oudtshoorn APD aangepak word.
Lees VerderDr. André Hattingh van PCA het die gehoor toegespreek en meer vertel oor ’n komende projek wat in samewerking met die Oudtshoorn APD aangepak word.
Lees VerderBenewens die netwerkgedeelte van die aand, het lede van die Oudtshoorn Rotariërs ook hul jongste internasionale gemeenskapsprojek bekendgestel
Hy het egter daarop gewys dat Suid-Afrika se werkloosheidsyfer tans op 32,7% staan, waarvan ongeveer 60,9% jongmense is wat werkloos is.
Toerismesektor onder druk: Die verklaring lees verder dat die sluiting van hierdie ikoniese roetes plaas groot druk op die plaaslike toerismebedryf.
Die rol wat die Besigheidskamer speel om toerisme in die dorp te help groei.
Soos die son oor die Volmoed sak, het die Oudtshoorn Besigheidkamer se Gala-aand afgeskop.Die swierige funksie is by Makietie, net buite Volmoed op Donderdag 20 November gehou. Dit was ’n…
Die Hoorn het Donderdag, 18 September die tweede netwerkaand van die jaar geborg. Die vorige een wat deur die koerant geborg was, was in Junie by Baron’s Palace.Donderdag se netwerkaand…
Belangstelling in die maandelikse netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer verlede Donderdag, was so groot dat addissionele plekke beskikbaargestel moes word.Die netwerkaand wat by Baron’s Palace Hotel plaasgevind het, is deur…