Besigheidskamer se netwerkaand uitstekend bygewoon

Abri Ferreira, voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer, spreek gaste toe tydens Donderdag se netwerkaand. Die netwerkaand was deur TFASA (Test Flying Academy of South Africa) by die lughawe aangebied. Die geleentheid was deur ’n rekordgetal van bykans 140 gaste bygewoon. Foto: Angelique Erasmus