Foto van die Week: 14 Augustus 2026

Hierdie asemrowende foto is by die “Perdeskoen vlakte” bo-op die Kammanassie bergreeks geneem toe Morne Jonker die koue in sy mikrovliegtuig aangedurf het. Jonker vertel dat dit op 5 000 voet sowat -10 °C kan wees wanneer die pieke met ’n wit sneeukombers versier is. Foto: Morne Jonker

Be the first to comment on "Foto van die Week: 14 Augustus 2026"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*