Ná 26 jaar voel ons leeg…
Dit is vandag 16 Junie 2022, ’n baie belangrike openbare (of publieke) vakansiedag. Dit gee my sommer weer die moed om die woord “publiek” te verduidelik. Al die mense saam…
Lees VerderDit is vandag 16 Junie 2022, ’n baie belangrike openbare (of publieke) vakansiedag. Dit gee my sommer weer die moed om die woord “publiek” te verduidelik. Al die mense saam…
Lees VerderDie telefoon lui in my oor. Ek druk al die knoppies om by die regte afdeling uit te kom. Maar dan word dit stil. Nie ’n besettoon nie, net stil.Ek…
VERONDERSTEL jy as ’n winkelbestuurder het ’n nuwe personeellid aangestel. Dié persoon gaan min of meer dieselfde werk doen wat hy in sy vorige werk gedoen het. Dit stel jou…
Kritiek is deel van die lewe. Om dit uit te deel is maklik en vinnig, maar wanneer jy aan die ontvangkant daarvan staan, is dit moeilik om te hanteer. Die…
Poem Mooney lig sy kommer oor sedelike vervalEk het die afgelope naweek geworstel oor die sedelike verval in ons gemeenskap. Hier verwys ek spesifiek na die ontaarding van die goeie…
Wat beteken goeie kliëntediens vir jou? Word dit ervaar in die vriendelikheid waarmee jy bedien word? Of lê dit in die spoed waarmee ’n taak afgehandel word?Hoe dit ookal sy,…
DIT is die jaar 1973 – 49 jaar gelede om presies te wees. Om perspektief daaraan te gee – dit is die jaar waarin sakeman en ruimtevaarder Mark Shuttleworth, die…
SONBROERS het ‘n unieke geleentheid in die Afrika-sonkrag en hibriede-energiebedryf geïdentifiseer. Hulle bied uitgebreide en buitengewone verkoops- en projekbestuursdienste wat hul kliënte in hul beste belange ondersteun. Hulle kan ook…
Die foto wys hoe uie bespuit word vroegoggend op n glashelder Klein Karoooggend. Daar word van blaarvoeding tot plaagbeheermiddels to toegedien. Soms werk dae nie so lekker uit soos beplan…
Ek het vanmôre weer diep nagedink oor twee belangrike spreekwoorde: Jy kan die hond nie die blaf belet nie, menende, jy kan die mens nie belet om te praat nie.Die…