Is kwaliteit gesondheidsorg steeds binne ons bereik?
Die kliniek bied onder meer algemene en instapkonsultasies, gesinsbeplanning, swangerskapversorging en baba-immuniserings.
Lees VerderDie kliniek bied onder meer algemene en instapkonsultasies, gesinsbeplanning, swangerskapversorging en baba-immuniserings.
Lees VerderMotorists are encouraged to have their vehicles checked before travelling, paying particular attention to tyres, brakes, lights, battery condition and fluid levels.
Die program bring ‘n span gesondheidswerkers en gemeenskapsvennote bymekaar om pasiënte te ondersteun deur middel van opvoeding, berading en praktiese leiding.
“Essensiële olies kan ’n ondersteunende rol speel in mense se daaglikse welstand, en word op verskeie maniere gebruik.”
Met die somer op hande, en die kwik wat hoog in die termostaat stoot, word meer krag gebruik om lafenis teen die hitte te bied. Swembaddens moet blou en reg…
Soos die einde van my dertigerjare naderkruip, kom ek agter gewigsverlies is nie bloot ’n geval van bietjie minder eet nie. Inteendeel, hoe minder ek eet, hoe meer spring daardie…
Loose leash walking, where a dog walks calmly beside you without tension on the leash, is more than a convenience – it’s a lifesaving skill.Dogs naturally walk faster than humans…
Met die kwik wat die afgelope week tot onder 0 gedaal het, en lente wat steeds sowat ’n maand weg is volgens die tradisionele seisoene kalender, is al gegewe tans…
’n Bekende in voëlkennerkringe, Zonelle O’Kennedy het haar passie vir alle diere verwesenlik met die oopmaak van Zee’s Animal Paradise in Kerkstraat.Pets Paradise is onlangs deur Kennedy oorgeneem waar sy…
Vadersdag word Sondag, 16 Junie 2024 gevier, en dit is die perfekte geleentheid om jou pa te bederf en te wys hoeveel hy vir jou beteken. Ons het ’n paar…