Matrieks, die eindstreep wink
In die Wes-Kaap alleen sal meer as 71 000 voltydse matriekleerders vanjaar die eindeksamen aflê.
Lees VerderIn die Wes-Kaap alleen sal meer as 71 000 voltydse matriekleerders vanjaar die eindeksamen aflê.
Lees VerderDie span het deurentyd sterk vertonings gelewer en met vasberadenheid tot die finale rondte deurgedring.
Een van die hoogtepunte van die toernooi was hul oortuigende oorwinning teen Paarl Gimnasium Primêr, wat as een van die sterker spanne beskou word
Sacred Heart Primer is ongelooflik trots op haar prestasie en glo dat sy ’n blink toekoms in gimnastiek het.
Dit was duidelik dat elke span alles in die stryd gewerp het, wat vir opwindende en spanningsvolle tennis gesorg het.
Laerskool Wesbank se spanne het met groot entoesiasme deelgeneem en hul beste gegee in elke wedstryd.
Hulle het sonder huiwering ingespring en agt warm baadjies aan die terreinspan geskenk.
Hul konsekwente spel en spanwerk het hulle gehelp om teen vyf ander skole mee te ding en uiteindelik as wenners van die A-Liga bekroon te word.
Die aand was ’n kleurvolle viering van die leerders se persoonlikhede, talent en skoolgees – soos ook duidelik gesien kan word in Die Hoorn se fotoblad van die geleentheid.
Dit was ’n dag waarin sport, spanning, oorwinnings en teleurstellings hand aan hand gegaan het – met die Gimmies wat telkens gewys het wat deursettingsvermoë en spanwerk beteken.