Gimmies sterkman skitter op SA verhoog
Hy het ’n uitstekende vertoning gelewer en uiteindelik die eerste plek in die Junior-afdeling behaal.
Lees VerderHy het ’n uitstekende vertoning gelewer en uiteindelik die eerste plek in die Junior-afdeling behaal.
Lees VerderLaerskool Wesbank spreek sy opregte dank en waardering teenoor KKS uit vir hul geloof in die skool se leerders en sport.
Die uitslae is op 26 Junie tydens ’n geleentheid by die Oubaai Hotel bekend gemaak.
Twee talentvolle skaakspelers van Laerskool Wesbank het onlangs uitstekende prestasies gelewer tydens ’n interne skaakkompetisie wat op 31 Julie 2026 by Hoërskool Van Reede in Oudtshoorn aangebied is.Die kompetisie het…
Die wedstryde is op drie netbalbane en drie rugbyvelde gespeel.
Die dag is gekenmerk deur strawwe mededinging, opwindende wedstryde en wedersydse respek tussen die twee skole.
Hoewel elke wedstryd sy eie uitdagings gebied het, het ons spelers en afrigters met toewyding en ware Gimmie-gees opgetree.
Die Gimmies-atlete het die geleentheid ten volle benut en uitstekende uitslae behaal.
Een van die mees mededingende wedstryde van die toernooi was die kragmeting tussen SWD A en Boland A, wat op ’n spannende 12-12 gelykopuitslag geëindig het.
Verskeie atlete het uitstekende individuele prestasies behaal en Gimmies se naam hoog gehou.