Gimmies debatspan blink uit by Dink of Sink uitdunne
Altesaam 159 leerders van 16 hoërskole in die Wes-Kaap het aan die kompetisie deelgeneem.
Lees VerderAltesaam 159 leerders van 16 hoërskole in die Wes-Kaap het aan die kompetisie deelgeneem.
Lees VerderDit was egter die Gimmies wat die dag behoorlik oorheers het met indrukwekkende vertonings op die netbal-, hokkie- en rugbyvelde.
AfriForum se Oudtshoorn-tak het onlangs veiligheidsoudits by Laerskool Wesbank en Langenhoven Gimnasium uitgevoer om moontlike veiligheidsrisiko’s te identifiseer en skole te help om hul veiligheidsmaatreëls verder op te skerp.Die oudit…
Dit blyk tog dat sommige matrikulante koud gekry het met die koue en sneeu wat almal in die Klein Karoo onverwags gevang het.
Dit was behoorlik ’n sportfees, en die gees en aksie kon nie eers deur die reën of koue gedemp word nie, en die deelnemers is beloon met die mooiste dubbelreënboog.
In die netbalwedstryde het Zibi’s se o. 15-span uitstekend gevaar en ’n oortuigende 22-11 oorwinning behaal.
Die verbeterings het die ingang van die skool ’n vars en moderne voorkoms gegee.
Hoërskool Oudtshoorn was vanjaar die trotse gasheer van die jaarlikse LOOP-atletiekbyeenkoms.
Struisies wat vinnig kan hardloop, hoog kan spring, ver kan gooi of uithouvermoë het, het Woensdag van vroeg mekaar uitgedaag.Terwyl die kwik teen 13:00 in die dertigs begin draai het,…