Skole

Gimmies presteer

Ses leerders van Langenhoven Gimnasium het tydens die Wes-Kaapse Atletiekbyeenkoms by Groenpunt Stadion, medaljes verower.Hulle is, Equin Josephs – ’n 2de, seuns o.17 hoogspring.Lika Schoeman – 3de, dogters o.14 spiesgooi.Sarah…

Lees Verder

Van Reede skitter by sporttoernooi

Dertien Wes-Kaapse skole het die afgelope naweek, 21 en 22 Maart, by Laerskool van Reede by die o.11- en o.13- rugby-en netbaltoernooie meegeding.Van Reede se o.13- sowel as die o.11…


Klein Karoo toutrek presteer by SA’s!

Nie net het die Klein Karoo se toutrekkers absoluut geskitter by die SA-Toutrekkampioenskappe, wat op Saterdag 22 Maart by die Van Riebeecksportstadion in Mosselbaai aangebied is nie, maar hulle het…


Nickyle palm 3 goues in by SA‘s

Nickyle Augustus het ’n helde- ontvangs gekry met sy terugkeer vanaf die SA-Atletiekkampioenskappe, waar hy drie goue medaljes ingepalm het.Nickyle is ’n leerder by Laerskool Laurus, en het beslis die…



Toutrekkers blink uit by Wes-Kaap kampioenskappe

Toutrekspanne van Laerskool Wesbank asook die Oudtshoorn Vaardigheidskool het die naweek uitgeblink by die Wes-Kaap Toutrek-kampioenskappe wat by Westcliff Skool in Bellville, Kaapstad plaasgevind het.Daar was altesaam 240 spanne, wat…



Laerskool Wesbank toutrek presteer

Laerskool Wesbank se seuns- en dogters toutrekspanne het uitstekend gevaar die naweek van 1 Maart by die Eden Overberg toutrekkompetisie in Swellendam.Dit het behoorlik katte en honde gereën en die…


Gimmies presteer by landbouskou

Leerders van Langenhoven Gimnasium het vanaf Woensdag, 12 Februarie tot Saterdag 15 Februarie 2025 aan Heidelberg se Landbouskou deelgeneem en baie goed gevaar. Angora junior:Miadrie van Wyk (1ste), Edward Oosthuizen(2de),…