Vuurwarm atletiekaksie by die LOOP-byeenkoms

Op Woensdag, 4 Februarie, het die atletiekaksie by die De Jager-sportkompleks se tartanbaan, net soos die weer, witwarm geloop.

Hoërskool Oudtshoorn was vanjaar die trotse gasheer van die jaarlikse LOOP-atletiekbyeenkoms waaraan Langenhoven Gimnasium, Outeniqua Hoërskool (George) en Hoërskool Punt (Mosselbaai) deelgeneem het.

Foto’s: Angelique Erasmus

Hoogspring 1,71 m en veilig oor.
Seuns o.14 – 300 m hekkies