Skole
Laerskool Wesbank-onderwyser gekies as netbal skeidsregter
Rozelle Otto, ’n onderwyser van Laerskool Wesbank is uit vele skeidsregters gekies om vanaf 30 Junie tot 4 Julie as skeidsregter op te tree by die Unity Sports South African…
Struisies vs Gimmies FNB-Classic Clashes
Struisies en Gimmies het mekaar die naweek tydens FNB se Classic Clashes by Struisies aangepak. Die wedstryde het gesorg vir groot opwinding, en kragte is behoorlik op die rugby, netbal…
Gimmies presteer
Ses leerders van Langenhoven Gimnasium het tydens die Wes-Kaapse Atletiekbyeenkoms by Groenpunt Stadion, medaljes verower.Hulle is, Equin Josephs – ’n 2de, seuns o.17 hoogspring.Lika Schoeman – 3de, dogters o.14 spiesgooi.Sarah…
Aurial Kollege sê nee vir boelies
Van Reede skitter by sporttoernooi
Dertien Wes-Kaapse skole het die afgelope naweek, 21 en 22 Maart, by Laerskool van Reede by die o.11- en o.13- rugby-en netbaltoernooie meegeding.Van Reede se o.13- sowel as die o.11…
Klein Karoo toutrek presteer by SA’s!
Nie net het die Klein Karoo se toutrekkers absoluut geskitter by die SA-Toutrekkampioenskappe, wat op Saterdag 22 Maart by die Van Riebeecksportstadion in Mosselbaai aangebied is nie, maar hulle het…
Nickyle palm 3 goues in by SA‘s
Nickyle Augustus het ’n helde- ontvangs gekry met sy terugkeer vanaf die SA-Atletiekkampioenskappe, waar hy drie goue medaljes ingepalm het.Nickyle is ’n leerder by Laerskool Laurus, en het beslis die…
Gimmies gekies vir Eden-hokkiespan
Toutrekkers blink uit by Wes-Kaap kampioenskappe
Toutrekspanne van Laerskool Wesbank asook die Oudtshoorn Vaardigheidskool het die naweek uitgeblink by die Wes-Kaap Toutrek-kampioenskappe wat by Westcliff Skool in Bellville, Kaapstad plaasgevind het.Daar was altesaam 240 spanne, wat…