Ses leerders van Langenhoven Gimnasium het tydens die Wes-Kaapse Atletiekbyeenkoms by Groenpunt Stadion, medaljes verower.
Hulle is, Equin Josephs – ’n 2de, seuns o.17 hoogspring.
Lika Schoeman – 3de, dogters o.14 spiesgooi.
Sarah Saayman – ’n 3de, dogters o.14 3000 m.
Alexander van der Westhuizen – 3de, seuns o.15 1500 m hindernis.
Lian Verwey – 3de, seuns o.15 800 m.
Stiaan van Wyk -3de, seuns o.14 1500 m hindernis. (ANGELIQUE ERASMUS)
Gimmies presteer
