Laerskool Wesbank-onderwyser gekies as netbal skeidsregter

Foto: Facebook

Rozelle Otto, ’n onderwyser van Laerskool Wesbank is uit vele skeidsregters gekies om vanaf 30 Junie tot 4 Julie as skeidsregter op te tree by die Unity Sports South African universiteitsnetbaltoernooi (USSA ) wat sal plaasvind in Gqeberha.