Gimmies gekies vir Eden-hokkiespan

14 leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is Woensdag gekies vir die verskeie Eden-streek hokkiespanne. Die spanne is o.14 seuns en dogters, o.16 seuns en dogter asook o.18 seuns en dogters. Foto verskaf