Aurial Kollege sê nee vir boelies Leerders van Aurial Kollege, die Oudtshoorn Polisie en Oudtshoorn Rotariërs het Woensdag deelgeneem aan ’n Anti-boelie veldtog. Die optog het by die skool plaasgevind. Foto verskaf 03/28/2025