Laerskool Laurus interskole teen Volkskool Graaff-Reinet

Laerskool Laurus en Volkskool Graaff-Reinett het die naweek kragte gemeet op die rugby- en hokkieveld asook die netbalbaan. Hier volg ’n paar foto’s van die interskole. Foto’s Facebook