Langenhoven Gimnasium blink uit as gasheer én op die baan by Landloop Liga 4
Die Gimmies-atlete het die geleentheid ten volle benut en uitstekende uitslae behaal.
Lees VerderDie Gimmies-atlete het die geleentheid ten volle benut en uitstekende uitslae behaal.
Lees VerderEen van die mees mededingende wedstryde van die toernooi was die kragmeting tussen SWD A en Boland A, wat op ’n spannende 12-12 gelykopuitslag geëindig het.
Verskeie atlete het uitstekende individuele prestasies behaal en Gimmies se naam hoog gehou.
Altesaam 159 leerders van 16 hoërskole in die Wes-Kaap het aan die kompetisie deelgeneem.
Dit was egter die Gimmies wat die dag behoorlik oorheers het met indrukwekkende vertonings op die netbal-, hokkie- en rugbyvelde.
AfriForum se Oudtshoorn-tak het onlangs veiligheidsoudits by Laerskool Wesbank en Langenhoven Gimnasium uitgevoer om moontlike veiligheidsrisiko’s te identifiseer en skole te help om hul veiligheidsmaatreëls verder op te skerp.Die oudit…
Dit blyk tog dat sommige matrikulante koud gekry het met die koue en sneeu wat almal in die Klein Karoo onverwags gevang het.
Dit was behoorlik ’n sportfees, en die gees en aksie kon nie eers deur die reën of koue gedemp word nie, en die deelnemers is beloon met die mooiste dubbelreënboog.
In die netbalwedstryde het Zibi’s se o. 15-span uitstekend gevaar en ’n oortuigende 22-11 oorwinning behaal.
Die verbeterings het die ingang van die skool ’n vars en moderne voorkoms gegee.