Rubrieke



David Piedt skryf oor rassisme

Rassisme is ’n wêreldwye verskynsel. In Suid-Afrika het dit gedurende die dae van apartheid, maar ook reeds voor dit, wetlik deel van ons leef­wê­reld en lewensbestaan geword. Dit was so…



Dit is al weer Kersfeestyd!

EK het al oor Kersfees geskryf, maar Kersfees is ’n spesiale tyd en sommer baie stories werd. Dit is ’n tradisionele fa­milietyd van liefde, van emosies, van lekker eet en…



Dit het sopas gereën…

Dit het sopas gereën in die Klein Karoo. Nie ’n sagte deurdringende reën nie, maar ’n blitsende klappende windwaaiende storm wat my bome tot op die grond laat buig en…


Ons gaan Vic Falls toe

Dit is Vrydag 5 Februarie 1999 en ons is op pad Vic Falls toe vir die naweek. Dit is nasomer en sommer lekker warm in Pretoria. Daardie dae het Wonderboom…