Rubrieke

’n Lekker Nuwejaar!

Dit was middel Februarie en omdat die voëls so lastig was, het Oupa daarop aangedring dat ons al die druiwe so gou as moontlik afsny. Oupa was baie trots op…


Rus in vrede, Booi

Booi Konstabel (met die ligte baadjie) hou trots ’n sertifikaat vas vir voortreflike uiesaadproduksie. Saam met hom is Johannes Fortuin, Frans Everts, Malcolm van Wyngaardt en Daniël Fortuin. Foto verskaf…



Die Braakland

“Om nuwe grond te ploeg en dit dan net so te laat lê sonder om te besaai was nog altyd vir my ’n raaisel,” het Pa gesê terwyl hy sy…


Afskeid is te swaar

22 Maart 2010: Mila, ’n week nadat sy deel van die Stasheim-gesin geword het. Foto verskaf Ek kyk deur my boekrak en kom op die dun boekie Loeloeraai van Langenhoven…


Oorbluf in Melbourne

Die Universiteit van Melbourne in Australië is ’n sogenaamde “public research university”. Dit is in 1853 gestig, is die oudste universiteit in Victoria en twee­de oudste in Australië en baie…


Ons beskermengele

Deur Johan Strasheim Die IT-bedryf in die vorige eeu was ’n heel ander besigheid as wat dit tans is. My maatskappy was bedrywig in die IT-bedryf op allerlei fronte en…



Verblyf vir die ouer garde

(Deur Hanri)Aaa … die Weskus en sy blomme! ’n Moet op elke reisiger se To Do-lysie. Miskien selfs meer as een keer. Dis die Suid-Afrikaanse natuur op sy beste: plate…