Tweede Koffieklets sukses
Meer as 20 van Oudtshoorn se plaaslike besigheidseienaars en werknemers het by die Besigheidskamer se 2de Koffieklets oggend heerlik saam gekuier op Dinsdag 16 Mei 2024.Die keer was Beans Cafe…
Lees VerderMeer as 20 van Oudtshoorn se plaaslike besigheidseienaars en werknemers het by die Besigheidskamer se 2de Koffieklets oggend heerlik saam gekuier op Dinsdag 16 Mei 2024.Die keer was Beans Cafe…
Lees VerderDie Oudtshoorn Besigheidskamer het verlede Donderdag hul maandelikse netwerkaand by die Oudtshoorn Gholfklub gehou. Drie nuwe lede is ingehuldig, naamlik Dave van der Walt vir Eden Tweekamp, Hans van der…
Die Oudtshoorn Besigheidskamer (OBK) het Dinsdagaand Algemene Jaarvergadering en eerste funksie vir die jaar by die Ostrich Emporium gehad.Kunste Onbeperk was die gasheer en borg vir die aand.Die nuwe bestuur…
Women are becoming more aware of their role in the economy but also know that they need a support group consisting of empowered women to guide them on the journey.With…
Oudtshoorn se Besigheidskamer het 2023 op ’n elegante noot afgesluit. Vanjaar se Gala-aand was op Donderdag, 30 November by De Opstal, net buite Oudtshoorn. Lede, hul gades en kollegas het…
Oudtshoorn se Besigheidskamer is aangewys as die naaswenner van die AHI (Afrikaanse Handelsinstituut) se 2023 Besigheidskamer van die Jaar-kompetisie, op 8 November 2023 in Durbanville, Kaapstad.Dis beslis ’n prestasie om…
THE new Container Business Hub at the Thusong Centre in Bridgton was officially opened on Thursday, 16 November. The centre aims to give small business owners the opportunity to run…
Die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue (South African Chamber for Business Woman of SABCW) stig eersdaags ’n nuwe tak op Oudtshoorn.Die SACBW is 35 jaar gelede op 7 Desember 1988 deur…
Die Besigheidskamer netwerkaand het verlede Donderdag, 31 Augustus by Oudtshoorn Gholfklub plaasgevind. Die borge vir die aand was Alert Patrol. Die gassprekers vir die aand was Rico Koen van Work…