The Waffle Bubble open deure
OUDTSHOORNIETE is in vir ’n ding. Die Waffle Bubble, ’n nuwe restaurant op die dorp, het verlede week hul deure vir die eerste keer geopen. Hierdie nuwe restaurant bied twee…
Lees VerderOUDTSHOORNIETE is in vir ’n ding. Die Waffle Bubble, ’n nuwe restaurant op die dorp, het verlede week hul deure vir die eerste keer geopen. Hierdie nuwe restaurant bied twee…
Lees VerderDIE Timbercity Klein Karoo Sake-aflos Maandag op die Rec en die Hoërskool Oudtshoorn se sportgronde het te midde van ’n feestelike stemming plaasgevind. Die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF) het die…
DIE Tuinroete-tak van Skål Internasionaal het Saterdag hul mondigwording in styl gevier saam met sowat 40 uitgesoekte gaste by die Highgate Volstruisplaas buite Oudtshoorn. Die gaste is deur die president…
DIE Timbercity Klein Karoo Sake-aflos op Maandag, 2 Maart, vind vanjaar nie meer in Baron van Reede- straat op Oudtshoorn plaas nie, maar op die Rec (Oudtshoorn Sportgronde) en die Hoërskool…
TWEE staatmaker-werknemers van Watson & Brink Apteek op Oudts-hoorn, spog met ’n ongelooflike 85 jaar se ervaring by dié apteek! Thea Fourie werk nou reeds 50 jaar lank by Watson…
Die aanvanklike vennote van Duvenage, Keyser en Jonck (van links) Hans Duvenage, Herbert Keyser en Lopie Jonck. Die legendariese Hans Duvenage het reeds in 1962 as prokureur op Oudtshoorn begin…
Rauch van Rensburg, eienaar van De Lange Slaghuis, saam met die personeel van die slaghuis, van links Thys Goliath, Tanya Olivier, Magdalene Jafta en August Baartman. Cecile Carol Moses was afwesig met die neem van die foto. Foto: Schalk le Roux
SEDERT Louvain Gasteplaas in die Bo-Langkloof, wat ’n wye verskeidenheid buitelugaktiwiteite aanbied, deur Lang-kloof Plase (Edms) Bpk oorgeneem is, is omvattende verbeterings en opknappings aan die verblyf- en onthaalgeriewe op…