Sake

Louvain bied verskeidenheid aktiwiteite

SEDERT Louvain Gasteplaas in die Bo-Langkloof, wat ’n wye verskeidenheid buitelugaktiwiteite aanbied, deur Lang-kloof Plase (Edms) Bpk oorgeneem is, is omvattende verbeterings en opknappings aan die verblyf- en onthaalgeriewe op…

Lees Verder

Absa gee erkenning aan oom Piet Fourie

Absa Bank se uitvoerende hoof, Rene van Wyk, het die plaaslike tak op Oudtshoorn Woensdag besoek. Die takbestuurder, Johan Rhee­der, het die geleentheid aangegryp om erkenning te gee aan een…



Kwekery is ’n passie wat hy uitleef!

Swan’s Kwekery het sy ontstaan op 1 April 1979 gehad toe hy dit as ’n stok-perdjie begin het, vertel Charlie Swanepoel, eienaar van die kwekery. Hy het destyds by die…



Bliss Spa verwelkom nuwe skoonheidsdeskundige!

BLISS SPA by die Rosenhof Boutique Hotel op Oudtshoorn het onlangs ’n nuwe skoonheidsdes­kun­- dige, Monique Barnard, verwelkom. Monique, ’n boorling van Nami­bië, het aan die Hoërskool Oudts­hoorn gematrikuleer. Sy…


Hof toe oor hierdie hoë belasting?

Deur Liesel le Roux DIE bestuur van die Oudtshoorn Besigheidskamer is bekommerd oor die uitwerking van die hoë munisipale belastingtariewe op besighede, die landbou en die inwoners van Oudtshoorn, het…




Gearup Sport is meer as net fietse

Gearup Sport, ’n fietswinkel op Oudtshoorn, spog met baie meer as net ’n splinternuwe bestuurder. Die winkel bied ’n baie groot verskeidenheid sporttoerusting vir ’n wye reeks sportsoorte, teen goeie…