Dié Boom Shop is die eerste vir Oudtshoorn en die omgewing
Deur Liesel le Roux DIE winkel se naam trek heel eerste die aandag: Die Boom Shop. En ja, die “boom” waarna die winkel verwys, is nie die bome wat in die…
Lees VerderDeur Liesel le Roux DIE winkel se naam trek heel eerste die aandag: Die Boom Shop. En ja, die “boom” waarna die winkel verwys, is nie die bome wat in die…
Lees VerderDeur Angelique Erasmus DIE bekende restaurant Mamash in Baron van Reedestraat 35 op Oudtshoorn (skuins oorkant die polisiekantoor) spog met ’n dinamiese plaaslike egpaar as nuwe eienaars. Paunielle en Wesley…
DAAR is min geleenthede wat die Groter Oudtshoorn se mense so byeen bring soos Relay for Life wat jaarliks in Februarie in die De Jager Sportstadion plaasvind, sê Japie Coetzee,…
Slabber en Slabbert Oogkundiges het vandeesmaand ’n nuwe lid, Liandi Robinson, by hul suksesvolle span verwelkom. Nadat Liandi haar studie voltooi het aan die Universiteit van die Vry-staat het sy…
Bottega Kunsgalery en Ramers van Oudtshoorn vier vanjaar met trots hul 25ste bestaansjaar op Oudtshoorn. Om die mylpaal van ’n kwarteeu te vier bied Bottega 10%-afslag op alle raamwerk en…
OPWINDENDE nuus vir Oudtshoorniete is dat Monsoon the Salon, wat reeds die afgelope agt jaar ’n tak op George bedryf, vandeesweek ’n nuwe salon op Oudtshoorn geopen het. Die eienaars…
Deur Angelique Erasmus DIE lewensaar van Oudtshoorn noem baie dié straat – ’n uitdrukking wat mens met ander oë na Voortrekkerweg laat kyk. Voortrekkerweg spog met ’n uiteenlopende verskeidenheid besighede,…
Deur Angelique Erasmus HY is man met ’n passie vir die gemeenskap van Oudtshoorn, kwessies wat die dorp raak en veral vir sy medemens. Morné Els, wat jarelange ondervinding in…
WHAT started out as a business to supply quality, washable products to people suffering from incontinence, was extended by God to include a ministry that offers hope to people who…
New Horizons Begrafnisdienste op Oudtshoorn het in Januarie ’n merkwaardige mylpaal bereik toe dié besigheid sy 10de verjaarsdag gevier het. Een van die hoogtepunte die afgelope jaar was dat hulle…