Sake
Nuwe dinge vir Hyundai
Deur Christine Schoeman HYUNDAI Oudtshoorn spog met nuwe eienaars nadat Basil Britz en Bilal Suleman onlangs dié motoragentskap op die dorp oorgeneem het, asook met ’n nuwe bestuurder, Bronwyn Dyter….
Oudtshoorn Dierekliniek vier 25 jaar!
DIE Oudtshoorn Dierekliniek / Oudtshoorn Veterinary Clinic vier vandag, 15 Augustus, ’n besonderse mylpaal wanneer dié praktyk van dr Glen Carlisle ’n kwarteeu oud word! Glen het die praktyk 25…
Ontmoet nuwe lede van Oudtshoorn Besigheidskamer
Thelisha toegelaat as prokureur
Deur Angelique Erasmus ’N BLINK toekoms lê vir Thelisha Piedt (25) van Oudtshoorn voor nadat sy onlangs toegelaat is as prokureur. Piedt, ’n gebore Oudtshoorniet, het in 2017 by Coetzee…
PostNet Oudtshoorn spog met A0-scanner!
Hier is goeie nuus vir argitekte, bouers en alle inwoners van Oudtshoorn en omgewing! PostNet Oudtshoorn het Dinsdag sy nuwe grootformaat-drukker en skandeerder (scanner) in ontvangs geneem. Dié indrukwekkende masjien…
Bobaas-bakkers bekroon
Deur Angelique Erasmus TWAALF studente het Dinsdag sertifikate ontvang nadat hulle ’n kursus in brood- en fyngebak voltooi het. Die groep het 13 maande lank gewerk aan dié NQF Vlak…
Jemima’s – 20 jaar op Oudtshoorn!
HULLE is werklik geseënd dat Jemima’s Restaurant vanjaar sy 20ste verjaarsdag op Oudtshoorn kan vier, sê Pierre Malherbe, saam met sy vrou, Debbie, die eienaars van dié bekende baken op die…
Kom vier verjaarsdag by Rainbow Motors en Die Naguil!
ALLE paaie lei die naweek na Rainbow Motors op Oudtshoorn waar die eerste jaar van die nuwe opgegradeerde Engen-vulstasie gevier word. Rainbow Motors spog ook nou met nuwe, opgegradeerde brandstofpompe en…
Dié Boom Shop is die eerste vir Oudtshoorn en die omgewing
Deur Liesel le Roux DIE winkel se naam trek heel eerste die aandag: Die Boom Shop. En ja, die “boom” waarna die winkel verwys, is nie die bome wat in die…