Sake
The Waffle Bubble open deure
OUDTSHOORNIETE is in vir ’n ding. Die Waffle Bubble, ’n nuwe restaurant op die dorp, het verlede week hul deure vir die eerste keer geopen. Hierdie nuwe restaurant bied twee…
Sake-aflos het lekker ‘vibe’
DIE Timbercity Klein Karoo Sake-aflos Maandag op die Rec en die Hoërskool Oudtshoorn se sportgronde het te midde van ’n feestelike stemming plaasgevind. Die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF) het die…
Sakeman vereer by Skål-tak se mondigwording
DIE Tuinroete-tak van SkÃ¥l Internasionaal het Saterdag hul mondigwording in styl gevier saam met sowat 40 uitgesoekte gaste by die Highgate Volstruisplaas buite Oudtshoorn. Die gaste is deur die president…
Gewilde sakeaflos skuif na die Rec en Struisiegronde
DIE Timbercity Klein Karoo Sake-aflos op Maandag, 2 Maart, vind vanjaar nie meer in Baron van Reede- straat op Oudtshoorn plaas nie, maar op die Rec (Oudtshoorn Sportgronde) en die Hoërskool…
Twee staatmakers met 85 jaar-ervaring!
TWEE staatmaker-werknemers van Watson & Brink Apteek op Oudts-hoorn, spog met ’n ongelooflike 85 jaar se ervaring by dié apteek! Thea Fourie werk nou reeds 50 jaar lank by Watson…
Saag se personeel ‘betoog’ al singend
Besigheidskamer hou afsluitingsfunksie
DK&J vier 50ste verjaardag
Die aanvanklike vennote van Duvenage, KeyÂser en Jonck (van links) Hans Duvenage, Herbert Keyser en Lopie Jonck. Die legendariese Hans Duvenage het reeds in 1962 as prokureur op Oudtshoorn begin…
De Lange Slaghuis vier 60 jaar!
Rauch van Rensburg, eienaar van De Lange Slaghuis, saam met die personeel van die slaghuis, van links Thys Goliath, Tanya Olivier, Magdalene Jafta en August Baartman. Cecile Carol Moses was afwesig met die neem van die foto. Foto: Schalk le Roux