Besigheidskamer hou afsluitingsfunksie

Die bekende ekonoom, dr Roelof Botha (heel regs) was verlede Donderdagaand die gas - spreker by die gala-netwerkaand van die Oudtshoorn Besigheidskamer by De Opstal Country Lodge buite Oudtshoorn. By hom van links is Jaco Vorster (onder-voorsitter van die Besig - heids kamer), Gideon Badenhorst (voorsitter van die Besigheidskamer), Braam Els (oud- Springbokslot en tans van die Optimum Beleggingsgroep in George) en Arrie Jordaan van Nedbank. Foto: Schalk le Roux

Be the first to comment on "Besigheidskamer hou afsluitingsfunksie"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*