Uitspraak in Preston Titus-moordsaak

Hofgangers net nadat regter Nolwazi Boqwana uitspraak gelewer het in die Preston Titus-moordsaak - met groot vreugde onder familielede en vriende van Titus, maar sigbare teleurstelling op ander gesigte.
Bo: Howard Titus, ouer broer van Pres-ton, het by die hof gesê hy het sy hare na sy broer se dood nog nie weer gesny nie, maar gaan dit nou na die uitspraak doen.
Bo: Familie van Preston saam met die staatsaanklaer, Christhénus van der Vijver, en die ondersoekspan, ao Martin le Roux en kapt Deon Bouwer. Foto’s: Garnett Wicomb

Be the first to comment on "Uitspraak in Preston Titus-moordsaak"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*