Fanie bou voort op goeie reputasie
“MY Pa het die besigheid begin op 3 Februarie 1986. Hy was ’n gekwalifiseerde ambagsman in paneelklop en spuitverf-werk, en dit wat hy van besigheid geweet het, het hy vir…
Lees Verder“MY Pa het die besigheid begin op 3 Februarie 1986. Hy was ’n gekwalifiseerde ambagsman in paneelklop en spuitverf-werk, en dit wat hy van besigheid geweet het, het hy vir…
Lees VerderDIE Jan Lotz Huis in Baron van Reedestraat op Oudtshoorn is reeds dekades lank ’n ikoniese en geskiedkundige gebou op die dorp wat vandag nog besoekers lok wat net wil…
’N ENTREPRENEUR sien ’n sakegeleentheid raak en benut dit tot sy voordeel. Hierdie beskrywing pas Ladismith se “roosterkoek-ambassadeur”, Melinda (Lolla) Hendricks, soos die spreek- woordelike handskoen.Sy vertel dat die idee…
DIE Oudtshoorn Rolbalklub hou weer in Oktober ’n sakeliga. Belangstellendes moet vinnig spring om deelname te verseker.Die liga sal oor ses weke gespeel word, op Dinsdae en Donderdae. Slegs 12…
DIE uitdaging wat daar sedert die begin van die pandemie is vir plaaslike besighede om hul deure oop te hou, moet nie onderskat word nie. Nog baie deure kan sluit,”…
DIE Hoorn kon die week geen bevestiging kry vir bespiegelinge op Oudtshoorn dat Dis-Chem na die dorp kom nie. Inwoners beweer dat hulle dié nuus by die Dis-Chem in George…
OUDTSHOORNIETE is in vir ’n ding. Die Waffle Bubble, ’n nuwe restaurant op die dorp, het verlede week hul deure vir die eerste keer geopen. Hierdie nuwe restaurant bied twee…