Die Hoorn spog met nuwe perseel tydens amptelike opening

Die Hoorn wil graag die volgende bedankings doen:

  • Uitvoerende Burgemeester van Oudtshoorn, Chris MacPherson en die Munisipale
    Bestuurder, Walter Hendricks wat die geleentheid bygewoon het.
  • Oudtshoorn Besigheidskamer vir die geleentheid om die Netwerkaand aan te bied.
  • Eden Akademiese Leersentrum dat hulle die datum aan Die Hoorn afgestaan het
    sodat ons die opening kon aanbied.
  • Byron Minnie vir die klank en musiek.
  • Lede en gaste van die Oudtshoorn Besigheidskamer wat die aand saam met ons
    gevier het!