Sewe nuwe besighede is Donderdag verwelkom as lede van die Oudtshoorn Besigheidskamer. Van links staan Jaco en Angelique Erasmus van Die Hoorn, Stephanie en Corné Botha van Jakhals Events, Helene Badenhorst (ondervoorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer), Arinda Kellerman van Active Fire Appliances, Abri Ferreira (voorsitter van die Oudtshoorn Besigheidskamer), Ronelle Huysamen van Eden Karoo Akademiese Leersentrum, Hein Mielman van JVK Prokureurs, Chrisma Stassen van 1nine5 Eiendomme en Renier Heunis van RealNet Eiendomme.
Foto: Stefan Skapie Goosen