Sake

Sake-aflos het lekker ‘vibe’

DIE Timbercity Klein Karoo Sake-aflos Maandag op die Rec en die Hoërskool Oudtshoorn se sportgronde het te midde van ’n feestelike stemming plaasgevind. Die Klein Karoo Atletiekfonds (KKAF) het die…

Lees Verder

Sakeman vereer by Skål-tak se mondigwording

DIE Tuinroete-tak van Skål Internasionaal het Saterdag hul mondigwording in styl gevier saam met sowat 40 uitgesoekte gaste by die Highgate Volstruisplaas buite Oudtshoorn. Die gaste is deur die president…



Twee staatmakers met 85 jaar-ervaring!

TWEE staatmaker-werknemers van Watson & Brink Apteek op Oudts-hoorn, spog met ’n ongelooflike 85 jaar se ervaring by dié apteek! Thea Fourie werk nou reeds 50 jaar lank by Watson…




DK&J vier 50ste verjaardag

Die aanvanklike vennote van Duvenage, Key­ser en Jonck (van links) Hans Duvenage, Herbert Keyser en Lopie Jonck. Die legendariese Hans Duvenage het reeds in 1962 as prokureur op Oudtshoorn begin…


De Lange Slaghuis vier 60 jaar!

Rauch van Rensburg, eienaar van De Lange Slaghuis, saam met die personeel van die slaghuis, van links Thys Goliath, Tanya Olivier, Magdalene Jafta en August Baartman. Cecile Carol Moses was afwesig met die neem van die foto. Foto: Schalk le Roux


Louvain bied verskeidenheid aktiwiteite

SEDERT Louvain Gasteplaas in die Bo-Langkloof, wat ’n wye verskeidenheid buitelugaktiwiteite aanbied, deur Lang-kloof Plase (Edms) Bpk oorgeneem is, is omvattende verbeterings en opknappings aan die verblyf- en onthaalgeriewe op…


Absa gee erkenning aan oom Piet Fourie

Absa Bank se uitvoerende hoof, Rene van Wyk, het die plaaslike tak op Oudtshoorn Woensdag besoek. Die takbestuurder, Johan Rhee­der, het die geleentheid aangegryp om erkenning te gee aan een…