DIE SACBW (Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue) se Wes-Kaap-takke is Saterdagaand tydens hul jaarlikse erkenningsgeleentheid by Perdeberg Wyne, as die beste provinsie aangewys. Van links is: Karin Igesund (Overberg-leier), Angelique Erasmus (Oudtshoorn), Daphne Dissel (George-leier), Dr. Santie von Below (Streeksleier Tuinroete), Dr. Ziva Spangenberg (Inkomende President vir 2025), Berenice Kogana (Mosselbaai-leier), Chantell Booyse (Matzikama-leier), Chantal Booyse (Streeksleier Weskus) en Erika le Roux (Paarl-leier).
Foto: Yolandi Kruger – Kleinoi Photographer