Oudtshoorn Besigheidskamer hou eerste koffieklets

Oudtshoorn besigheideienaars het vanoggend heerlik saam gekuier tydens Oudtshoorn Besigheidskamer (OBK) se eerste Koffieklets, by Vida e Caffè, in Parkweg, Oudtshoorn. Die Koffieklets kan deur alle sakelui bygewoon word, en vind een keer per maand plaas. Foto: Die Hoorn